bibi222000

Bibi, 24, Kvinna, Sydafrika
huishoudkunde.tumblr.com/Senast sedd: igår kväll

26991 spelade låtar sedan 6 sep 2008

15 Älskade låtar | 0 inlägg | 0 blandband | 40 hojtningar

  • Lägg till som vän
  • Skicka ett meddelande
  • Hojta

Din musikaliska kompatibilitet med bibi222000 är okänd

Skaffa din egen musikprofil

Senast spelade låtar

Hojtlåda

Lämna en kommentar. Logga in på Last.fm eller registrera dig.
  • terriblesecret

    Ek het hopeloos te min aandag aan Simeon's Dilemma gegee.

    1 maj 02:13 Svara
  • honeststeveza

    im coping thanks BIbi hoe lyk jou naweek?

    26 apr 21:55 Svara
  • honeststeveza

    How u Bibi?

    18 apr 19:53 Svara
  • terriblesecret

    Dit is inderdaad! Het dit rerig baie geluister in 'n kort tydjie :D

    1 apr 16:05 Svara
  • terriblesecret

    "al jou boodskappe" - nou klink ek soos 'n crazy person! CocoRosie was nodig gewees. Ek kon net Werewolf voor ek vanoogend kampus toe is luister, so toe crave ek dit die heeldag, Toe ek uitiendelik by die huis kom kon ek als luister :) Die 14de is Mr Cat & the Jackal by Bohemia, so ons moet gaan. Ons moet die website ding uitsorteer op jou laptop.

    8 feb 15:19 Svara
  • terriblesecret

    Kom bak vanaand cupcakes by my huis? En wyn?

    8 feb 13:40 Svara
  • terriblesecret

    Dit lyk asof myne in real time die scrobbles op my page wys. Dalk is dit maar net jou internet wat simpel is?

    6 feb 21:39 Svara
  • terriblesecret

    Ek het die scrobbler direk van die website gedownload nou werk dit. As dit net vir my vra om te update wanneer ek itunes oopmaak dan het die update elke keer gecrash. Jammer ek kon nie mumps bring nie! Maar nou weet ek vir more. Hopelik onthou ek haha.

    6 feb 21:37 Svara
  • honeststeveza

    No problem , thank u for accepting my friend request, drop me shout whenever , statistically speaking im shy but numerically im bold and linguistically diaorrehtic i dont have a adjective for musically yet ........... challenged has been offered ........ maybe u could throw one my way........... (an adjective that is)

    6 feb 14:37 Svara
  • terriblesecret

    Ek het weer internet! Maar dit lyk asof my scrobbler nie juis werk nie.

    6 feb 10:41 Svara
  • honeststeveza

    hey how are u ?

    28 jan 10:32 Svara
  • terriblesecret

    Ons is ook SUPER! Ek dink ons deel te veel musiek met mekaar :p Ek is nog onseker oor Mumps.. Een keer dan luister ek dit en hou baie daarvan, dan luister ek dit weer 'n ander keer en is nie so mal daaroor nie. Maar ek dink dit groei nogal op my.

    20 jan 13:31 Svara
  • marvinFM

    Very cool collection...seems our compatibility is Super!

    15 jan 12:03 Svara
  • terriblesecret

    Hahah, jy het ook baie Why? geluister.

    12 jan 14:49 Svara
  • terriblesecret

    Hoera! haha ek luister alweer Okkervil River.

    5 jan 18:28 Svara
  • terriblesecret

    Ek hou van Okkervil River.

    18 nov 2012 Svara
  • terriblesecret

    Jou ma wen.. Alles.

    17 okt 2012 Svara
  • caroleeburger

    Dis okay!! Ek luister al heeldag Magnetic Fields. Dis AWESOME!!

    4 okt 2012 Svara
  • terriblesecret

    Jou boef! Miskien kan ons more gaan fliek? Ek weet nog nie wat wys nie, maar ek was lanklaas by die cinema gewees. Ek kry al ontrekkingsimptome van 'n lack of sout en asyn flavour :p Oh ja, Alyx het julle in humarga gesien toe julle uitloop, maar ek het julle nie gesien nie. Boo.

    16 sep 2012 Svara
  • terriblesecret

    Haha jy's nogsteeds deel van die group "bedsitters of the world unite" Jy het darem nou al opbeweeg in die lewe en in 'n actual flat in. sien watse goeters sien en doen ek as ek moet leer? fail uil.

    25 aug 2012 Svara
  • Alla 40 hojtningar

Om mig