Die bestes Afrikaans liedjies

 
  • Die bestes Afrikaans liedjies

    Watter liedjies syn vir jou die mooiste wat daar opgeneem is???

    • [Raderad användare] sa...
    • Användare
    • 11 jun 2007, 12:23
    • rooie666 sa...
    • Användare
    • 14 jun 2008, 22:27
    Ik vind Fokofpolisiekar en Johannes Kerkorrel en die Gereformeerde Blues Band erg mooie liedjes gemaakt hebben, maar ik ken misschien te weinig muziek in het afrikaans

    Dus.
  • Ek vind Gert Vlok Nel se liedjies baie mooi

    • iJule sa...
    • Användare
    • 15 okt 2010, 12:35
    Ou ser liedjies wat na aan my hart is: Vier Seisoene Kind en Tussen Treine, Blouberg strand, Bicycle sonder 'n slot, Liefde uit die oudedoos, Lisa se klavier.

    Die Heuwels fantasties se eerste CD is propvol pagtige songs soos Leia, Sonrotse en Klein Tambotieboom.

Anonyma användare kan inte skriva inlägg. Vänligen logga in eller skapa ett konto för att göra inlägg i forumen.